{"product_id":"hart-van-klip","title":"Hart van klip","description":"Die vonke spat behoorlik ...\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nChristi is die jongste lid van die suksesvolle Country-groep, Steely Susters. Haar skoonheid laat die meeste mense twyfel in haar talent en sy is daarop uit om hulle verkeerd te bewys. Na haar vorige verhouding traumaties geëindig het, weet sy dit is nou haar kans om op haar loopbaan te fokus.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDan loop sy weer vir Richard Barret raak.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nDie sexy Ierse musikant en een van die grootste foute van haar lewe. Sy weet dit is die beste om heeltemal uit sy pad te bly, maar wanneer ’n familietragedie dié twee forseer om saam op Steely Hills te bly, spat die vonke behoorlik!","brand":"Didi Potgieter","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67796114604313,"sku":"9780639607313","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/344719_611d1afa6d1804.95159504_9780639607313.jpg?v=1791943458","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/hart-van-klip","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}