{"product_id":"koerantkamerade","title":"Koerantkamerade","description":"Kanniedood-koerantman Hennie van Deventer verklap geheime en intriges in nuuskantore en direksiekamers in ? 50-stuks informele \"grafskrifte\" vir ontslape tydgenote. Beroemde pers-persoonlikhede word met deernis en humor geskilder. Die geskiedenis van die perswese in ? goue era word belig deur invloedryke koerantredakteur en koerantehoof van Naspers wat uit ? ingeligte binnekring verslag doen. \n\n Koerantkamerade word opgedra aan \"almal wat lief is vir koerante en oor die mense agter die papiergordyn wonder.\" Dit is vir lesers met ? belangstelling in die resente geskiedenis en lesers wat lief is vir lekkerleesstories wat onderhoudend deur ? woordvaardige joernalis vertel word.","brand":"Hennie van Deventer","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68134295666969,"sku":"9781928530602","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/352938_613774ba681948.93091730_9781928530602.jpg?v=1793371913","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/koerantkamerade","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}