{"product_id":"liefde-vir-n-middelkind","title":"Liefde vir 'n middelkind","description":"Selfs ’n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nVir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie – verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nMaar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nHoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie?\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nWanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met ’n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees..","brand":"Kristel Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67796119322905,"sku":"9781776350728","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/352846_613616642741d1.19845208_9781776350728.jpg?v=1791943729","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/liefde-vir-n-middelkind","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}