{"product_id":"n-ridder-vir-ameli","title":"'n Ridder vir Ameli","description":"‘n Ware liefdesverhaal het geen einde nie\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nVlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nGideon Barnard is ‘n sakeman en mede-eienaar van ‘n familiebesigheid, ‘n helikoptervlieënier en fotograaf. Hy is dinamies, intelligent en ‘n man wat weet wat hy uit die lewe wil hê.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nVir Amelia is hy die man van haar hart en herontdek sy haar skeppingsvermoë saam met hom. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?","brand":"Bets Smith","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67796198129945,"sku":"9781776358045","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/375440_62a9a805acb8b0.22938594_9781776358045.jpg?v=1791944934","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/n-ridder-vir-ameli","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}