{"product_id":"nagjagter","title":"Nagjagter","description":"\u003cspan style='font-family: \"Open Sans\", \"Helvetica Neue\", Helvetica, Arial, sans-serif; font-size: 14px;'\u003ePort Elizabeth is die Mekka van Goth-vampiere in Suid-Afrika. Hulle is opwindingsoekers wat bloot hul onskuldige fantasieë uitleef. Maar ’n versteurde siel wat die vampier-fantasie dodelik ernstig opneem, sluip in die donker stad rond. Hy glo hy is ’n geroepe heilige wat hierdie soort kwaad moet uitroei – met sy houtpen deur die hart en sy swaard wat koppe laat rol.\u003c\/span\u003e","brand":"Jan Vermeulen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68134030868761,"sku":"9780639600338","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/148142_60f295302f9860.06784792_9780639600338.jpg?v=1793370798","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/nagjagter","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}