{"product_id":"skepsel-paperback","title":"Skepsel (Paperback)","description":"Aan die Kaapse Weskus versorg Rebecca Maas haar sterwende pa in ’n tegnologies gevorderde slimhuis, ’n huis wat praat in ’n halfbekende stem. Op die horison, ’n olietenkskip.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\n’n Posthuman biohacker trou met die enorme skip, en maak kuns oor die wittebroodsreis.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nEn in die yswildernis van Svalbard verdwyn ’n navorser se kollega en minnaar spoorloos. Hulle is daar om geheimsinnige spierwit items te ondersoek – dalk beendere, maar dan beendere wat vertak en ineensmelt soos geen bekende skepsel s’n nie.\u003cbr\u003e\r\n\u003cbr\u003e\r\nWillem Anker se roman Buys (2014) is bekroon met die Universiteit van Johannesburg-prys, die WA Hofmeyrprys, die kykNET-Rapportprys, die Hertzogprys en die Helgaard Steyn-toekenning. In vertaling as Red Dog was dit in 2020 op die langlys vir die International Booker Prize. Anker doseer skeppende skryfkunde aan die Universiteit Stellenbosch.","brand":"Willem Anker","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68134039847193,"sku":"9780795802171","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/141111_61811ae7415612.64705280_9780795802171.jpg?v=1793370831","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/skepsel-paperback","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}