{"product_id":"vergeet-my-nie","title":"Vergeet my nie","description":"\u003cspan style=\"color: rgb(68, 68, 68); font-family: verdana, Tahoma, sans-serif; font-size: 12px;\"\u003eDit was voorwaar geen eenvoudige paadjie nie. Hulle ontmoet skrams. Ontmoet weer – en vind mekaar. Maar só maklik gaan dit nie wees nie, want so diep as wat hulle gevoel vir mekaar mag wees, beur die twee in heeltemal verskillende rigtings . . .Kom reis terug in die tyd (1997 tot 2000) vir hierdie twee mense se sonderlinge verhaal. Mardaleen Derks was die wenner van Huisgenoot en kykNET se tweede fliekkompetisie.\u003c\/span\u003e","brand":"Francois Bloemhof","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67795999031577,"sku":"9780624087861","price":59.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/1012\/7844\/9945\/files\/141568_6100092b62d4f1.01508915_9780624087861.jpg?v=1791941749","url":"https:\/\/bigbadbooksale.co.za\/products\/vergeet-my-nie","provider":"bigbadbooksale","version":"1.0","type":"link"}