As die Katjiepiering Blom

Only 1 left
Usually ships within 24 hours
Regular price R 99.00 inc. VAT
Regular price R 264.99 -63% Sale price R 99.00 inc. VAT
Product details
  • Vendor Audrey Jantjies
  • SKU 9780795710285
  • Barcode 9780795710285
As die Katjiepiering blom is ’n bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel. Dit is Lea Floris se komvandaanstorie. Haar ouers, Jakob en Dientjie, is plaaswerkers en die omstandighede van haar kinderjare is moeilik. Jakob is ’n alkoholis wat haar ma mishandel.

Wanneer Lea die geleentheid kry om by UWK in die Kaap te studeer, glo sy dis haar kans om ’n beter lewe te hê. Maar een besluit verander die koers van haar toekoms en Lea vlug van haar vriende, familie en alles wat sy ken. Die lewe werk mos nie altyd uit soos ons dit beplan nie, en soms is dit ’n goeie ding. ’n Storie vol liefde, hoop en ’n beskermengel of twee.