Ina, 'n Verhaal Van Genade En Genesing (Paperback)

In stock
Usually ships within 24 hours
Regular price R 59.00 inc. VAT
Regular price R 299.00 -80% Sale price R 59.00 inc. VAT
Product details
  • Barcode 9780639607559
Hierdie is Ina Bonnette se eie weergawe van die wrede aanval en marteling deur die Modimolle Monster wat opslae gemaak het toe hy en drie handlangers haar oorrompel het. INA, 'n Verhaal van genade en genesing is die merkwaardige verhaal van 'n oorwinnaar, 'n vrou wat wreed oorval en gemartel is deur haar eksman en sy handlangers. Ina moes nie net die onmenslike trauma, pyn en lewensveranderende gevolge van daardie dag verduur nie, sy het ook haar seun aan die dood afgestaan toe hy deur haar aanvaller vermoor is. Hierdie is haar verhaal van oorlewing, genade en uiteindelike genesing.