Couldn't load pickup availability
- Vendor Kristel Loots
- SKU 9781776350728
- Barcode 9781776350728
Vir ’n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie – verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok die ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang.
Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad.
Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie?
Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met ’n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees..
We appreciate your business and are committed to providing you with exceptional service and timely delivery. Please review the shipping information below for your order.
Order Processing Time:
Orders are usually processed within 24-48 hours after the order has been placed.
Shipping Methods:
Standard Shipping (2-5 business days)
Packaging:
Rest assured that all items will be securely and safely packaged to prevent any damage during transit. Fragile or high-value parts will be packaged with additional protective materials.
Shipping Rates:
Shipping rates vary based on the size, weight, and destination of the package. You can view the estimated shipping costs for your order during the checkout process before placing your order.
Order Tracking:
Once your order has been shipped, you will receive an email with the tracking number and carrier information. You can also track your order status by logging into your account.