Monstersaad (New Edition) (Paperback)

Only 3 left
Usually ships within 24 hours
Regular price R 99.00 inc. VAT
Regular price R 320.00 -69% Sale price R 99.00 inc. VAT
Product details
  • Barcode 9780799375824
Renata Malan is 'n forensiese sielkundige, die miljoenêrerfgenaam van haar aangenome pa, Leon Malan, 'n eiendomsmagnaat en doktor in die sielkunde. Sy's 'n vennoot in Malan en Coetsee Privaatondersoeke. Hulle word genader om die dood van 'n sewentienjarige meisie, Melissa Verhoef, te ondersoek. Terwyl Renata besig is met die saak, worstel sy met haar eie demone - sy ly aan posttraumatiesestressindroom as gevolg van haar verlede. Sy gaan sien 'n baie onkonvensionele psigiater en pynlike herinneringe uit haar kinderdae doem op. Terselfdertyd vind sy uit dat haar pa nog leef en sy begin delf in die verlede om uit te vind waarom hy in die sewentigerjare nege mense vermoor het.

Is hy 'n sosiopaat, of is hy bloot 'n man wat die reg in eie hande geneem het om ander se lewe te red?