Oor 'n motorfiets, 'n zombiefliek en lang getalle

In stock
Usually ships within 24 hours
Regular price R 99.00 inc. VAT
Regular price R 240.01 -59% Sale price R 99.00 inc. VAT
Product details
  • Barcode 9780799362404
Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ’n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ’n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.