Veldhospitaal 12 (Paperback)

Only 3 left
Usually ships within 24 hours
Regular price R 99.00 inc. VAT
Regular price R 340.00 -71% Sale price R 99.00 inc. VAT
Product details
  • Barcode 9780624092087
Dit is 1905. Helmut, ’n Duitse mediese student, gaan ’n professor te lyf wat seksuele toenadering by hom soek. Dié neem wraak hom deur vir Helmut ’n druippunt toe te ken. Helmut se verontwaardigde ouers straf hom deur hom sy studie te laat beëindig en sy vader maak sy handtekening na op ’n kontrak waarin Helmut verbind word om vir twee jaar die Duitse mediese korps in die destydse Duits-Suidwes (Namibië) by te staan as mediese ordonnans. Só word hy getuie van die dokter in bevel wat hom verdiep in ’n studie van Afrikamense deur hulle lyke te onthoof, die skedels te laat skoonskraap en die breine te weeg, ’n berugte praktyk wat later wyd veroordeel is.